The Chameleon(S) on Shaka: A Comparison Between D.J. Opperman and Thomas Mofolo/ die Verkleurmannetjie(S) op Shaka: 'N Vergelyking Tussen D.J. Opperman en Thomas Mofolo (Report)

By Antjie Krog

Release : 2010-03-22

Genre : Language Arts & Disciplines, Books, Professional & Technical, Education

Kind : ebook

(0 ratings)
Ontmoeting met die verkleurmannetjie Meer as enige ander digter in Afrikaans word Opperman erken as meestervakman. Hy het sy sieninge oor die skryf van poesie en die rol van die digter oor die jare breedvoerig uitgewerk in gedigte, lesings, geskrifte en resensies, maar dit is veral in sy poesielaboratorium of as keurder van digbundels waarin sy advies prakties oor-gedra is aan 'n hele geslag nuwe stemme. Synde by uitstek die digter wat jong digters bystaan, het Opperman se vakmanskaplike raad gou die kleed van "onweerspreek-bare waarhede" onder sy laboriete gekry.

advertisement